EPISODE · Jul 3, 2026 · 0 MIN
Baba-Bokke op wenpad by Junior Wêreldkampioenskap
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rugby: Die verdedigende kampioen, Suid-Afrika, is steeds op die wenpad op die Junior Wêreldkampioenskap na hulle die gasheer, Georgië, 33-5 verslaan het in Tbilisi. Siphosethu Mnebelele het twee van die Junior Springbokke se vyf drieë gedruk. Argentinië, Australië, Engeland, Frankryk, Nieu-Seeland en Wallis het ook oorwinnings behaal in die tweede ronde van groepswedstryde. Die Bokke se afrigter, Kevin Foote, het sy span se selfbeheersing en volwassenheid teen die fisiese Georgië geloof:
Embed this episode
NOW PLAYING
Baba-Bokke op wenpad by Junior Wêreldkampioenskap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.