Baba-Bokke verwag moeilike halfeindstryd teen Engeland episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN

Baba-Bokke verwag moeilike halfeindstryd teen Engeland

from Nuus · host Kosmos 94.1

Rugby: Die Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, sê hulle is goed voorbereid vir vanaand se Junior Wêreldkampioenskaps-halfeindstryd teen Engeland in Tbilisi, Georgië. Hy het vier veranderings aangebring aan die span wat Wallis in hul laaste groepskragmeting gewen het, met ses voorspelers en twee agterspelers op die bank. Foote sê hulle het ʼn opwindende span en ʼn kombinasie gekies wat die beste pas by hul wedstrydplan teen ʼn baie goeie Engelse span:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Baba-Bokke verwag moeilike halfeindstryd teen Engeland

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 13, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!