BABY RAMS
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
'n Nuwe metode om landswye radio luistersyfers te bepaal is na jare se gebruik van dieselfde ou stelsel ontwikkel - en die resultate verskil drasties van die voriges. Die Uitsaai Navorsingsraad het dit bekendgemaak. Die nuwe metode staan bekend as die Baby RAMS- stelsel. Hanri Wondergem het met Angie Hammond, die hoof van die SAUK se marknavorsingsafdeling hieroor gepraat...
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on August 30, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.