EPISODE · Jun 28, 2026 · 0 MIN
Bafana-prestasies goed vir SA se wêreldbeeld
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die uitvoerende hoof van Brand South Africa, Neville Mattjie, sê Bafana Bafana se Fifa Wêreldbeker-prestasie versterk die land se wêreldwye beeld en bewys dat negatiwiteit nie nasionale veerkragtigheid kan ondermyn nie. In 'n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hy dat die span se sukses Suid-Afrika in die internasionale kollig geplaas het en gesprekke oor handel, toerisme en beleggings aangewakker het. Hy sê betrokkenheid by Mexiko en die VSA het die belangstelling van ondernemings uitgelok wat graag geleenthede wil verken:
Embed this episode
NOW PLAYING
Bafana-prestasies goed vir SA se wêreldbeeld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.