BALANS TUSSEN SPORT EN AKADEMIE - DEEL I episode artwork

EPISODE · May 26, 2016 · 3 MIN

BALANS TUSSEN SPORT EN AKADEMIE - DEEL I

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Daar het 'n herrie losgebars na die skoolhoof van Pretoria Boys High 'n brief geskryf het waarin hy ouers aangevat het omdat hulle rugby hoër as akademie ag. Dit kom na die ouers gekla het dat die standaard van die skool se rugby besig is om te daal. 'n Professor in Sport en Liggaamlike Opvoeding by die Universiteit van Johannesburg, Carl Roux, het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê sport op skoolvlak is wel van groot waarde, solank dit nie misbruik word nie.

NOW PLAYING

BALANS TUSSEN SPORT EN AKADEMIE - DEEL I

0:00 3:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on May 26, 2016.

What is this episode about?

Daar het 'n herrie losgebars na die skoolhoof van Pretoria Boys High 'n brief geskryf het waarin hy ouers aangevat het omdat hulle rugby hoër as akademie ag. Dit kom na die ouers gekla het dat die standaard van die skool se rugby besig is om te...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!