BALEKA MBETE ONDERSTEUN RESERWEBANK SE HOFAANSOEK episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2017 · 1 MIN

BALEKA MBETE ONDERSTEUN RESERWEBANK SE HOFAANSOEK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die speaker van die parlement, Baleka Mbete het haar steun toegesê aan die Reserwebank se hofaansoek rakende die bevindinge van die openbare beskermer se CIEX verslag. Advokaat Busisiwe Mhkwebane het in haar verslag gevind dat die mandaat van die Reserwebank verander moet word, van 'n instansie wat inflasie teiken na 'n instansie wat ekonomiese groei bevorder. Die hoofekonoom van economist.co.za, Mike Schussler sê die markte behoort positief te reageer op die speaker se besluit. [Suzanne Paxton]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

BALEKA MBETE ONDERSTEUN RESERWEBANK SE HOFAANSOEK

0:00 1:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 10, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!