BALEKA MBETE STEL HAARSELF BESKIKBAAR VIR DIE POSISIE VAN ANC PRESIDENT episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2017 · 3 MIN

BALEKA MBETE STEL HAARSELF BESKIKBAAR VIR DIE POSISIE VAN ANC PRESIDENT

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die ANC se nasionale voorsitter en die Speaker van die Parlement, Baleka Mbete, het haarself beskikbaar gestel vir die posisie van ANC-president. Mbete was ook voorheen Suid-Afrika se adjunkpresident en sekretaris-generaal van die ANC vroueliga. Maar 'n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand, Professor Susan Booysen, het aan Jean Esterhuizen gesê Mbete se kans om dié top posisie te beklee is baie skraal.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

BALEKA MBETE STEL HAARSELF BESKIKBAAR VIR DIE POSISIE VAN ANC PRESIDENT

0:00 3:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 10, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!