EPISODE · Feb 26, 2016 · 2 MIN
BALJU SLAAN TOE OP PADONGELUKKEFONDS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die balju van Pretoria het beslag gelê op bates van die Padongelukkefonds se kantoor in Menlyn. Dit volg na die fonds nie sekere verpligtinge kon nakom nie. Die finansiele hoof van die fonds, Yolande van Biljon, het aan Izak du Plessis gesê hulle beleef 'n finansiele verknorsing.
Embed this episode
Ready to play
BALJU SLAAN TOE OP PADONGELUKKEFONDS
0:00
2:47
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on February 26, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!