EPISODE · Mar 1, 2016 · 4 MIN
BARCLAYS GAAN 62% AANDEEL IN BARCLAYS AFRICA VERKOOP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Barclays Afrika-groep het Sondag 'n waarskuwing aan aandeelgouers gerig om die maatskappy-groep se aandele met omsigtigheid te verhandel. Barclays PLC het vanoggend (1 Maart) ‘n verklaring uitgereik waarin hulle aankondig dat hulle 62 persent van hulle aandeelhouding in die Barclays Afrika-groep gaan verkoop. Die aankondiging beeindig maande van bespiegeling. Amelia Morgenrood, 'n Portefeuljebestuurder by PSG Makelaars in Pretoria, het in ‘n onderhoud met Metzi van der Merwe voor die aankondiging reeds vermoed dat Barclays sy belange in Afrika – en Suid-Afrika - gaan afskaal.
Embed this episode
Ready to play
BARCLAYS GAAN 62% AANDEEL IN BARCLAYS AFRICA VERKOOP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.