EPISODE · Jun 30, 2026 · 0 MIN
Belegging in 4 stapelkrane vir Kaapstad, le laat
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die DA in die Wes-Kaap sê Transnet se belegging van 96-miljoen Suid-Afrikaanse rand in vier nuwe hibriede stapelkrane by die Kaapstadse houerterminaal is te min en te laat om die hawe se voortgesette uitdagings aan te spreek. Noko Masipa van die party sê ernstige opeenhopings veroorsaak dat duisende tonne van die provinsie se vrugte-uitvoere na hawens in die Oos-Kaap herlei word, wat koste vir produsente verhoog:
Embed this episode
NOW PLAYING
Belegging in 4 stapelkrane vir Kaapstad, le laat
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.