EPISODE · Aug 15, 2017 · 2 MIN
BELG GERED UIT SWELLENDAM BERGE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Noodhulp en reddingsdienste in die Wes-Kaap kon daarin slaag om vanoggend 'n 28-jarige Belg van die Swellendam berge te red. Dries Spoelders is tans met vakansie in Suid-Afrika en het gister die berg by Swellendam uitgeklim. Hy het gegly en by 'n kloof ingeval, waarna hy sy ouers in België moes kontak om hom te probeer help.
Embed this episode
Ready to play
BELG GERED UIT SWELLENDAM BERGE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.