EPISODE · Jul 19, 2017 · 1 MIN
BELL POTTINGER VERHOOR VIND 18 AUGUSTUS PLAAS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Britse waghond organisasie, die Public Relations and Communications Association, het besluit om 'n verhoor te hou oor die DA se klag teen die Britse skakelgroep, Bell Pottinger. Dié verhoor sal op 18 Augustus plaasvind. Die DA se klag hou verband met die beweerde aanhitsing van rassehaat in Suid-Afrika. Jean Esterhuizen berig
Embed this episode
NOW PLAYING
BELL POTTINGER VERHOOR VIND 18 AUGUSTUS PLAAS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.