BELL POTTINGER VRA OM VERSKONING VIR HULLE AANDEEL IN DIE GUPTA-SKANDAAL episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2017 · 1 MIN

BELL POTTINGER VRA OM VERSKONING VIR HULLE AANDEEL IN DIE GUPTA-SKANDAAL

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Britse openbare skakelgroep, Bell Pottinger het 'n senior vennoot afgedank en drie ander beamptes geskors na beskuldigings dat die groep 'n veldtog ondersteun het wat rasseverdeling in Suid-Afrika aangeblaas het. Dit hou verband met hulle hantering van die mynmaatskappy, Oakbay se rekening. Oakbay behoort aan die Gupta-familie. Bell Pottinger het ook 'n internasionale regsfirma, Herbert Smith Freehills aangestel om die Oakbay-rekening te ondersoek. Hendrik Martin het meer besonderhede.

NOW PLAYING

BELL POTTINGER VRA OM VERSKONING VIR HULLE AANDEEL IN DIE GUPTA-SKANDAAL

0:00 1:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 7, 2017.

What is this episode about?

Die Britse openbare skakelgroep, Bell Pottinger het 'n senior vennoot afgedank en drie ander beamptes geskors na beskuldigings dat die groep 'n veldtog ondersteun het wat rasseverdeling in Suid-Afrika aangeblaas het. Dit hou verband met hulle...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!