EPISODE · Jul 14, 2026 · 0 MIN
Bellarmine Mugabe is nie in Suid-Afrika nie
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die prokureur van die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, het sosiale media-bewerings verwerp dat hy onlangs in Gauteng inkopies gedoen het. Sinenhlanhla Mnguni het aan die SABC gesê die foto's is oud en Mugabe het sedert sy deportasie nie na Suid-Afrika teruggekeer nie. Hy het in April skuldig gepleit op vuurwapen- en immigrasie-oortredings na 'n skietvoorval by sy huis in Johannesburg. Mnguni sê die bewerings is misleidend:
Embed this episode
NOW PLAYING
Bellarmine Mugabe is nie in Suid-Afrika nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.