EPISODE · Jul 21, 2026 · 0 MIN
Beroepe om Openbare Beleggingskorporasie te ontbind, voortydig
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Vereniging van Staatsamptenare sê oproepe om die raad van die Openbare Beleggingskorporasie te ontbind, is voortydig en kan goeie bestuur ondermyn. Claude Naicker van die vakbond sê onlangse skorsings toon die raad beskou bestuurskwessies in 'n ernstige lig, en moet toegelaat word om sy ondersoeke onafhanklik af te handel. Hy doen 'n beroep op politici en ander belanghebbendes om nie in te meng met die raad se statutêre mandaat nie. Hy sê dit is noodsaaklik om behoorlike prosedures te volg om vertroue in die OBK te handhaaf:
Embed this episode
NOW PLAYING
Beroepe om Openbare Beleggingskorporasie te ontbind, voortydig
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.