Besendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2026 · 0 MIN

Besendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het vier besendings Enalapril tien milligram herroep, wat gebruik word om hoë bloeddruk te behandel. Dit volg nadat gehalteprobleme tydens inspeksies geïdentifiseer is. SAHPRA se woordvoerder, Rodgers Baloyi, sê apteke en verskaffers is opdrag gegee om die verkoop en verspreiding van die betrokke medisyne onmiddellik te staak en dit deur die regte voorsieningsketting terug te stuur:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 18, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Besendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA

0:00 0:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 18, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!