EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN
BESKERM DIE GESKIEDENIS VAN HISTORIESE GEBOUE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Antropoloë vra die regering om geboue met 'n belangrike geskiedkundige agtergrond te beskerm. Dit volg na die stadsaal in Bloemfontein erg in 'n brand beskadig is tydens die staking van werkers van die Mangaung Metro. Die stadsaal is in 1935 gebou en het sitplek vir sowat 1200 mense. Hendrik Martin doen verslag.
NOW PLAYING
BESKERM DIE GESKIEDENIS VAN HISTORIESE GEBOUE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·22m
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m