BETOGING TEEN PRESIDENT KABILA VAN DRK episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN

BETOGING TEEN PRESIDENT KABILA VAN DRK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

'n Handvol Kongolese burgers wat in Suid-Afrika woon, het Sondag buite die Presidensiële gastehuis in Pretoria teen die besoek van die DRK president, Joseph Kabila, betoog. Die betogers sê Kabila is onwettig die president van die DRK en kan daarom nie names die land optree nie. Hulle meen Kabila het opsetlik die presidensiële verkiesing in 2016 tot 2018 uitgestel, omdat hy langer aan bewind wil bly. Sy twee termyne as president het verlede jaar ten einde geloop en luidens die DRK se grondwet mag 'n president slegs twee termyne dien. Liela Magnus berig Kabila het President Jacob Zuma besoek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

BETOGING TEEN PRESIDENT KABILA VAN DRK

0:00 2:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 26, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!