BETOGINGS IN HOUTBAAI
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Dis nou die derde dag van gewelddadige diensleweringsbetogings in Houtbaai op die Kaapse Skiereiland. Inwoners van die Imi-zamo Ye-thu informele nedersetting het Saterdag paaie met brandende bande versper, en klippe is na bewering ook na voertuie gegooi. Betogers eis behoorlike behuising, na 'n brand in Maart honderde hout- en yster strukture verwoes het. Marlinée Fouché berig...
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 3, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.