Bibi sê daar's g'n spanning tussen hom en Trump episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2026 · 0 MIN

Bibi sê daar's g'n spanning tussen hom en Trump

from Nuus · host Kosmos 94.1

Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu ontken berigte van spanning tussen hom en president Donald Trump van Amerika. Dit volg nadat Trump erken het hy het Netanyahu “mal” genoem tydens ʼn telefoongesprek oor Israel se militêre optrede in Libanon. Netanyahu het in ʼn onderhoud met CNBC gesê hy en Trump het dalk taktiese verskille oor die hantering van die oorlog, maar hulle stem oor baie dinge saam. Hy sê Trump is die grootste vriend wat Israel nog in die Withuis gehad het:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 4, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Bibi sê daar's g'n spanning tussen hom en Trump

0:00 0:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 4, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!