BINNE DIE WêRELD VAN PROSTITUSIE episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2017 · 3 MIN

BINNE DIE WêRELD VAN PROSTITUSIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Prostitusie in die Amerikaanse Deelstaat Rhode Island, is in 1980 gewettig. In 2009, is die praktyk egter weer gekriminaliseer weens 'n toename in seksuele geweld en mense-handel in dié gebied. Die organisasie Dokters vir Lewe, sê in die lig hiérvan kan die praktyk in Suid-Afrika nie gewettig word nie. Ons het twee bydraes hieroor vanoggend. Liza Lomaard, 'n lid van die organisasie se uittree program vir vroue in prostitusie, was self voorheen in die bedryf. Marlinée Fouché het by haar gaan uitvind hoe dit lyk binne dié bedryf.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 29, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

BINNE DIE WêRELD VAN PROSTITUSIE

0:00 3:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 29, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!