EPISODE · Aug 20, 2026 · 0 MIN
BKS: 82% van Wes-Kaapse kuddes ingeënt
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Wes-Kaapse regering sê 82 persent van die provinsie veekudde is teen bek-en-klouseer ingeënt. Byna 480 000 entstofdosisse is aan kommersiële en bestaansveeboere in alle distrikte toegedien. Dit is gedoen om boere, werkgeleenthede, voedselsekerheid en die provinsie se landbou-ekonomie te beskerm. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê 28 uitbrekings is steeds aktief, terwyl 11 opgelos is:
Embed this episode
NOW PLAYING
BKS: 82% van Wes-Kaapse kuddes ingeënt
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.