BLACKS DO CARAVAN
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Sewe maande lank, meer as 25 duisend kilometer en meer as 60 kampeerplekke in al nege provinsies. En dit alles om stereotipes, voorafopgestelde idees en kleurgrense te oorbrug en sommer 'n boek oor die ervaring te skryf. Hanri Wondergem het met Fikile Hlatshwayo, die skrywer van "blacks do caravan" by haar boekbekendstelling in Kimberley in die Noord-Kaap gepraat.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 5 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 17, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.