EPISODE · Apr 15, 2016 · 3 MIN
BLESSERFINDER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die aanlyn-ontmoetingsagentskap Blesserfinder laat die nekhare rys en die beursies omdop. Dié agentskap het oornag suksesvol geword onder die hutsmerk "Morals Must Fall". Dit word uit verskeie oorde gekritiseer as 'n broeiplek vir buite-egtelike verhoudings en sogenaamde "Sugar Daddies". Marlinée Fouché het gaan hoor waaroor die bohaai nou eintlik gaan.
Embed this episode
Ready to play
BLESSERFINDER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.