Skip to content
BLIND SKOOL episode artwork

EPISODE · Nov 20, 2015 · 4 MIN

BLIND SKOOL

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Meer as ses-honderd-duisend kinders wat met gestremdhede leef het nie toegang tot onderwys nie. Volgens die department van Basiese Onderwys is die meeste van dié kinders of gehoor of visueel-gestremd. 'n Verslag deur die menseregte-organisasie, Section27, LEFT IN THE DARK, wil bewustheid skep oor die probleme met toegang tot gelyke en kwaliteit onderrig vir visueel-gestremde kinders. Kathy Donaldson, van die Onderwys Kommitee van die Nasionale Raad vir Blindes het vir Joan-Marie Verhoef gesê hulle baklei al jare tevergeefs om skool-handboeke in braille vertaal te kry

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 20, 2015

Embed this episode

Ready to play

BLIND SKOOL

0:00 4:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on November 20, 2015.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!