BOERE DROOGTE
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Die nat weer oor groot gedeeltes van die land verlede week het verligting gebring, maar nog glad nie die droogte gebreek nie. Die president van AGRI SA, Johannes Moller sê verder dat daar ten minste ’n 2 ton tekort op mielie oeste gaan wees, tydens die volgende oes seisoen. Maar Moller sê verder dat boere nie moed verloor nie.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 24, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.