BOKKE BORG
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Die Springbokke het 'n tweede borg in ’n tydperk van 'n paar dae verloor. BMW volg in die voetspore van ABSA deur nie sy borgkontrak vir 2016 te hernu nie. 'n Bemarkingsontleder, Chris Moerdyk sê hy glo die maatskappye se redes oor 'n gebrek aan transformasie is net 'n deel van die storie.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 3 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 25, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.