EPISODE · Aug 25, 2026 · 0 MIN
Bokke gaan sake regstel, sê Rassie
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hulle is vasbeslote om sake reg te stel na die nederlaag van 33-16 teen die All Blacks in die eerste toets in Johannesburg. Handrè Pollard keer terug op losskakel vir Saterdag se tweede toets in Kaapstad, en Cobus Reinach en Ethan Hooker is ingesluit. Siya Kolisi sal speel as hy fiks is. Erasmus sê hulle moet geleenthede in punte omskep om die gewenste uitslag te kry:
Embed this episode
NOW PLAYING
Bokke gaan sake regstel, sê Rassie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.