EPISODE · Aug 22, 2026 · 0 MIN
Boks: Oudwêreldkampioen Tete in SA vermoor
from Nuus · host Kosmos 94.1
Polisie in die Oos-Kaap ondersoek die dood van die voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in KuGumpo-stad. Hy was tussen 2014 en 2015 die IBF junior-bantam-wêreldkampioen en die WBO-bantamtitelhouer van 2017 tot 2019. Die 38-jarige is Vrydagaand buite sy huis aangeval en doodgeskiet terwyl hy gewag het vir 'n hek om oop te gaan. Sy vroue-passasier is beseer en in die hospitaal opgeneem. Geen arrestasies is nog gemaak nie en die motief is onbekend. 'n Woordvoerder vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, Makhaya Komisa, het die publiek gevra om die polisie met inligting te help:
Embed this episode
NOW PLAYING
Boks: Oudwêreldkampioen Tete in SA vermoor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.