BOSLUIS IN VSA GEE DALK VLEISALLERGIE episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2017 · 2 MIN

BOSLUIS IN VSA GEE DALK VLEISALLERGIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Sosiale media gons die afgelope week, oor 'n bosluis in die Verenigde State van Amerika wat jou allergies vir vleis kan maak. Die Lone Star Tick - of op sosiale media bekend as die Reverse Zombie Tick - word in Texas in die V.S.A. gevind. 'n Suid-Afrikaanse bosluiskenner, Pierre van Niekerk is egter van mening dat dié storie nie juis feitlik is nie, maar eerder sensasioneel. Melissa Tighy het met hom gepraat.

NOW PLAYING

BOSLUIS IN VSA GEE DALK VLEISALLERGIE

0:00 2:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 23, 2017.

What is this episode about?

Sosiale media gons die afgelope week, oor 'n bosluis in die Verenigde State van Amerika wat jou allergies vir vleis kan maak. Die Lone Star Tick - of op sosiale media bekend as die Reverse Zombie Tick - word in Texas in die V.S.A. gevind. 'n...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!