BOTTER TEKORT TREF SUID-AFRIKA episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2017 · 3 MIN

BOTTER TEKORT TREF SUID-AFRIKA

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Daar is op die oomblik 'n tekort aan botter in Suid-Afrika. Volgens verskeie maatskappye wat botter vervaardig, is dit hoofsaaklik 'n gevolg van 'n afname in melkproduksie die laaste paar maande. Die assistent uitvoerende beampte van Ladismith Kaas-en Botter, Rian van der Merwe het aan Dianke Nel gesê die verandering in verbruikers se diëte dra ook by tot die tekort aan room om botter te vervaardig.

NOW PLAYING

BOTTER TEKORT TREF SUID-AFRIKA

0:00 3:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 10, 2017.

What is this episode about?

Daar is op die oomblik 'n tekort aan botter in Suid-Afrika. Volgens verskeie maatskappye wat botter vervaardig, is dit hoofsaaklik 'n gevolg van 'n afname in melkproduksie die laaste paar maande. Die assistent uitvoerende beampte van Ladismith...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!