BREXIT ONDERHANDELINGS
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Die EU se hoof onderhandelaar oor Bexit, Michel Barnier, het dié week onomwonde aan sy Britse eweknie, David Davis, gesê dat die V.K in geen posisie is om voorskriftelik te wees oor die Tterme van Brexit nie. Die onderhandelings wat teen volgende jaar November afgehandel moet wees, sal fokus op die fynste besonderhede van dié politieke egskeiding wat waarskynlik met die gewone kompromieë en komplikasies gepaard sal gaan. Ons praat met Theo Bekker van die Noordwes Universiteit. [Anita Visser]
Embed this episode
No transcript yet.