EPISODE · Jul 19, 2017 · 3 MIN
BREYTON POOLE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die 17-jarige atleet Breyton Poole het die afgelope naweek by die internasionale atletiekfederasie se onder-18 wêreldkampioenskap in Kenia uitgeblink en die goue medalje met 'n prag-rekord van twee-komma-twee-vier meter in die hoogspring verower. Wat hierdie rekord meer besonders maak is dat sy lengte maar net een-komma-sewe-twee meter is. Ons verslaggewer Vincent Mofokeng het met Breyton Poole oor sy toekoms gepraat...
NOW PLAYING
BREYTON POOLE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m