EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN
Brittanje het elke 25 sekondes 'n voorval van onwettige storting
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die omvang van onwettige storting in Brittanje het rekordhoogtes bereik. Dit word wyd erken deur plaaslike owerhede en omgewingsliggame as 'n kritieke burgerlike en finansiële las. Amptelike syfers van toon dat plaaslike owerhede in Engeland alleen 1,26 miljoen voorvalle van onwettige storting oor die 2024/25-periode aangeteken het. Dit is gelykstaande aan ongeveer een voorval elke 25 sekondes. Premier Any Burhnam het besoek afgelê aan ‘n terrein in Nottinghamshire, waar meer as 55 000 ton onwettige afval gestort is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Brittanje het elke 25 sekondes 'n voorval van onwettige storting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.