EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN
Broos het volle vertroue in Mofokeng se talent vir België
from Nuus · host Kosmos 94.1
Orlando Pirates het 'n ooreenkoms met die Belgiese klub Royale Union Saint-Gilloise bevestig vir die middelveldspeler Relebohile Mofokeng se oorplasing, onderhewig aan mediese en persoonlike voorwaardes. Die ooreenkoms is voor die Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi gesluit, maar vertroulik gehou. Mofokeng het van die Los Angeles Internasionale Lughawe vertrek om die skuif te finaliseer. Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos het aan die SABC gesê Mofokeng het die talent om te slaag:
Embed this episode
NOW PLAYING
Broos het volle vertroue in Mofokeng se talent vir België
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.