EPISODE · Jun 22, 2026 · 0 MIN
Buitelanders sonder papiere hoort nie in SA nie - Ramaphosa
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê alle buitelandse burgers sonder behoorlike permitte en dokumentasie mag nie in Suid-Afrika wees nie. Ramaphosa het die ANC se kieserregistrasieveldtog in die Stad Ekurhuleni gelei. Die March and March-beweging, saam met ander organisasies, betoog voortdurend teen buitelandse burgers en eis dat alle ongedokumenteerde immigrante die land teen 30 Junie moet verlaat. Die president sê die regering tree streng op teen sakeondernemings en huishoudings wat ongedokumenteerde buitelandse burgers in diens neem:
Embed this episode
NOW PLAYING
Buitelanders sonder papiere hoort nie in SA nie - Ramaphosa
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.