EPISODE · Jul 21, 2026 · 0 MIN
Burnham se eerste kabinetslede bekend
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die nuwe Britse eerste minister, Andy Burnham, het Maandagaand begin om sy kabinet saam te stel en het 'n ervare span gekies. Van die aanstellings is voormalige minister van verdediging, John Healey, wat nou die top finansminister-pos beklee, en voormalige energieminister Ed Miliband is buitelandse sake-minister. Shabana Mahmood is heraangestel as binnelandse sake-minister. Burnham druk sy stempel op die kabinet af, het die oud-minister van binnelandse sake, Lord David Blunkett, aan Sky News gesê.
Embed this episode
NOW PLAYING
Burnham se eerste kabinetslede bekend
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.