Byna 600 omgewingsaktiviste in drie jaar vermoor episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN

Byna 600 omgewingsaktiviste in drie jaar vermoor

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir Menseregte, Volker Türk, vra op Wêreldomgewingsdag meer beskerming vir omgewings- en grondbeskermers. Byna 600 van hierdie aktiviste is die afgelope drie jaar wêreldwyd vermoor of het spoorloos verdwyn, terwyl baie ander in minstens 55 lande aangehou is. Türk sê dis skokkend dat mense wat kinders se toekoms verdedig, vervolg word ingevolge wette wat ontwerp is om terrorisme en georganiseerde misdaad te beveg:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Byna 600 omgewingsaktiviste in drie jaar vermoor

0:00 0:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 5, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!