CapeNature sê publiek moet wegbly van seevoës met voëlgriep episode artwork

EPISODE · Jul 4, 2026 · 0 MIN

CapeNature sê publiek moet wegbly van seevoës met voëlgriep

from Nuus · host Kosmos 94.1

CapeNature het die publiek aangemoedig om waaksaam te bly terwyl voëlgriep steeds seevoëls en ander wilde voëls langs die Wes-Kaapse kus raak. Die bewaringsagentskap raai mense aan om nie aan siek of dooie voëls te raak nie, troeteldiere van hulle weg te hou, en waarnemings aan die betrokke owerhede te rapporteer. Luke Folb van CapeNature sê menslike infeksies is steeds skaars, maar raai die publiek aan om kontak met besmette voëls te vermy:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 4, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

CapeNature sê publiek moet wegbly van seevoës met voëlgriep

0:00 0:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 4, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!