EPISODE · Sep 27, 2016 · 11 MIN
CITES 27 SEPTEMBER - MONITOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ons vra of daar 'n verskil is tussen jag en stroop en hoor hoe die Professionele Jagtersverniging voel oor die jag van geblikte leeus. Die Hoedspruit Sentrum vir Bedreigde Spesies vertel hoe hulle omsien na renosterwesies, en soms vir hul eie lewens vrees... - Jag, stroop en die Afrika leeu: 00:50 - Renosterwesies: 05:30Sprekers: Suzanne Paxton, President van die Professionele Jagtersvereniging, Stan Burger en die Besturende Direkteur van die Hoedspruit Sentrum vir Bedreigde Spesies, Adine Roode.
NOW PLAYING
CITES 27 SEPTEMBER - MONITOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m