CITES 27 SEPTEMBER - SPEKTRUM
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Ons fokus op 'n program in Vietnam wat poog om bewustheid te skep dat renosterhoring nie medisinale waarde het nie, en 'n kenner praat oor die bedreigde Suid-Asiatiese Helm-neushoringvoël. 'n Deel van dié voël se snawel is van ivoor, en hulle word ook gestroop vir onwettige handel. - Vietnam Veldtog: 00:38 - Suid-Asiatiese Helm-neushoringvoël: 03:30 Sprekers: Suzanne Paxton, Marlinée Fouché en Richard Thomas van die Wilfdlife Trade Monitoring Network / Traffic.
Embed this episode
No transcript yet.