EPISODE · Sep 28, 2016 · 10 MIN
CITES 28 SEPTEMBER - SPEKTRUM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ons vra hoekom die Private Rhino Owners Association (PROA) glo dat handel in renosterprodukte gewettig moet word, en die itermago se pad na die hoogste vlak van internasionale beskerming. Hierdie onderhoud is gevoer kort voordat al 8 spesies van die itermago familie op die CITES bylaag 1 geplaas is. - Itermago gesprek: 00:11 - PROA: 04:25Sprekers: Suzanne Paxton, Marlinée Fouché, die internasionale woordvoerder vir die Wêreld Natuurlewe Fonds, Richard Lee; 'n IFAW spesialis oor itermagos Mark Hofberg; Lisa Hywood van die Tikki Hywood Trust en PROA se president, Pelham Jones.
NOW PLAYING
CITES 28 SEPTEMBER - SPEKTRUM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m