EPISODE · Sep 29, 2016 · 9 MIN
CITES 29 SEPTEMBER - SPEKTRUM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Teen die einde van week 1 gee ons 'n oorsig van die gebeure. Die Kaapse bergzebra word van bylaag 1 teruggeskuif na bylaag 2 en 'n goeie dag vir bome uit die Dalbergia-familie. - Week 1 oorsig: 00:18 - Kaapse Bergzebra: 01:39 - Dalbergia: 04:45Sprekers: Suzanne Paxton; Marlinée Fouché; Juan Carlos Vasquez - CITES se Woordvoerder; John Donaldson - SA Nasionale Instituut vir Biodiversiteit en Vanessa Dick - Houtbeleid spesialis van die Wêreld Natuurlewe Fonds.
NOW PLAYING
CITES 29 SEPTEMBER - SPEKTRUM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m