EPISODE · Apr 14, 2016 · 0 MIN
COMAIR STAKING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Meer as 'n honderd personeel lede van die lugredery Comair staak buite die maatskappy se kantore in Kempton Park. Die grondpersoneel eis 'n jaarlikse 30% verhoging vir hulle lede terwyl Comair net 22.5% aanbied. Comair se uitvoerende hoof, Erik Venter, sê vlugte sal nie benadeel word nie.
Embed this episode
Ready to play
COMAIR STAKING
0:00
0:58
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 0 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on April 14, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!