EPISODE · May 30, 2016 · 3 MIN
COMRADES 2016
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die wenner van die Comrades-marathon, David Gatebe, neem meer as 'n miljoen rand huis toe na hy die wedloop gewen het. Die lid van die Tomtom-atletiekklub het die Rus, Leonard Shvetsov, se rekord van 2007 verbeter. Die vroue-kragmeting was 'n geveg tot die bitter einde na die wenner van 2015, Caroline Wostmann, haar voorsprong tien kilometer voor die einde moes prysgee. Dianke Nel doen verslag.
NOW PLAYING
COMRADES 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m