EPISODE · Nov 30, 2015 · 1 MIN
COP 21
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika is gereed om sy sê te sê oor klimaatsverandering, en die impak op die land by die konferensie van die Partye wat in Parys Frankkryk gehou word. COP 21 begin vandag. Die presidensie sê Suid-Afrika gaan vra vir finansiële ondersteuning om sy doelwitte te bereik wat betref klimaatsveranderinge. Die hoofonderhandelaar om die internasionaal verteenwoordigde tafel, Sandia de Wet, sê hierdie onderhandelinge gaan nie maklik wees nie.
Embed this episode
Ready to play
COP 21
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.