EPISODE · Dec 1, 2015 · 4 MIN
COP 21: ARMER LANDE BEKOMMERD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Armer, en ontwikkelende, lande vrees dat hul belange agterweë gelaat sal word tydens die VN se klimaatsberaad COP 21. 'n Klimaatkenner van die WNNR, Professor Francois Engelbrecht sê die ryker, en meestal nywersheidslande, besef nie die impak van HULLE besoedeling op die armer lande nie.
Embed this episode
Ready to play
COP 21: ARMER LANDE BEKOMMERD
0:00
4:31
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on December 1, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!