EPISODE · Nov 30, 2015 · 2 MIN
COP 21 LANDBOU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die landbougemeenskap op die Afrika kontinent het hulle misnoeë uitgespreek met die uitsluiting van die landbousektor in die Cop 21 Klimaatsverandering-ooreenkoms. Die president van SACAU, Theo de Jager sê die besluite wat by die klimaatskonferensie geneem gaan word, gaan 'n direkte impak op die landbousektor hê.
Embed this episode
Ready to play
COP 21 LANDBOU
0:00
2:51
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 30, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!