Cosatu spreek kommer uit oor aanstelling van Dina Pule episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN

Cosatu spreek kommer uit oor aanstelling van Dina Pule

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor moontlike gevolge van die veranderinge wat president Cyril Ramaphosa in die regering van nasionale eenheid se uitvoerende bestuur gemaak het. Die veranderinge het grootliks op versoek van die DA-leier Geordin Hill-Lewis gevolg. Matthew Parks van Cosatu sê die aanstelling van Dina Pule as nuwe minister van Maatskaplike Ontwikkeling is uiters kommerwekkend gesien in die lig van die donker wolk waaronder sy voorheen as minister verwyder is. Hy het bygevoeg mense wat in die kabinet aangestel word moet van die hoogste integriteit wees:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Cosatu spreek kommer uit oor aanstelling van Dina Pule

0:00 0:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 2, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!