EPISODE · Jul 1, 2026 · 0 MIN
Cosatu verwelkom SA se brandstofprys daling
from Nuus · host Kosmos 94.1
Terwyl Namibiërs geduldig moet wag sê die buurland se vakbondfederasie Cosatu die skerp daling in brandstofpryse, wat verlagings insluit van meer as 2 Suid-Afrikaanse rand per liter vir petrol, ongeveer 3 rand vir diesel en meer as 5 rand vir paraffien, sal verligting vir pendelaars bring en help om die druk van lewenskoste te verlig. Die vakbond waarsku egter brandstofpryse bly hoog en is kwesbaar vir die wisselvalligheid van die globale oliemark. Matthew Parks van Cosatu doen 'n beroep op voortgesette verligting van brandstofheffings en verhoogde belegging in openbare vervoer:
Embed this episode
NOW PLAYING
Cosatu verwelkom SA se brandstofprys daling
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.